Description
Kuifie jaag dwelmsmokkelaars al die pad na China. Kuifie gaan dryfkrag, waagmoed en intelligensie nodig he om die hindernisse te oorkom, maar hy ontmoet 'n jong Chinese seun, Tsjang, wat hom om elke hoek en draai bystaan. Tsjang was, inderwaarheid, regtig Herge se vriend. Rastapopoulos – 'n bekende boef wat Kuifie gereeld teekom – bewys homself as 'n gedugte teenstander. Die avontuur neem Kuifie van die opiumhoekies in Shanghai na die indrukwekkende Yangtze Kiang!
Our Delivery Process
Product Category:
Books/Fiction/Fiction - Graphic Novels