Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60...
Agter hierdie boek le die verwondering oor ons vermoe om stip na letters op papier te kyk en dan te ervaar dat ons 'n ander wereld betree. Hoe kry ons dit reg om na aanleiding van die woorde wat ons...
Alhoewel die eerste vier boeke in die wereldbekende Kronieke van Narnia met verloop van tyd drupsgewys en deur verskillende uitgewers in Afrikaans vertaal is, is Protea Boekhuis se publikasie van Die...