Emosies: 'n Verliefde katjie

* Read Our FAQ Here

UPC:
366499965
55% OFF
Now: R48.00
Was: R107.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description


Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie_ Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees! Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...

Dimensions :
Format :
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers :

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Children Books/Children/Children - Picture Books New Arrivals Best Sellers