Leer My Lees - Tippie Kry Twee Vissies

* Read Our FAQ Here

UPC:
9780799380026
59% OFF
Now: R37.00
Was: R91.00

Sold Out

Description




Leer speel-speel lees saam met Tippie!

 


Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

 

Elke boek in die reeks bevat_ ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

 

Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Children Books/Children/Children - First Readers New Arrivals Best Sellers