Nomadiese Sterre

* Read Our FAQ Here

UPC:
364065312
60% OFF
Now: R176.00
Was: R440.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description


Nomadiese sterre bied ʼn terugkyk op Hambidge se net meer as 60 jaar en veral ʼn blik op haar plek in die Hambidge-huisgesin (soos in die gedigreeks “Witbank-Blues” waarmee die bundel afgesluit word). Dié blik word ’n lamentoso, ’n pynlike terugkyk (“Antigone”) en die “blues” ʼn tint wat die stemming van die bundel kleur. Johan Myburg merk op_ “Wat deurgaans opval is Hambidge se omgaan met “hartenswoorde”: woorde wat ʼn duidelike persoonlike betekenis het, maar só geboetseer word dat dit die leser toelaat om ʼn eie “hartensbegrip” daaraan te koppel. Wat veel vreugde bied is die spel en dikwels speelse manier waarmee sy omgaan.”

Die verwysing na sterre in die titel open verwysingsvelde van sterre, gesterntes en swerwers

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books/Fiction/Fiction - Classics