Die A,B,C van Suid-Afrikaanse Baanbrekervroue

R200.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Ambre Nicolson is 'n skrywer en redakteur woonagtig in Kaapstad. Voor en na die verwerwing van grade in Engels en joernalistiek aan die Rhodes-universiteit, was sy 'n skoonmaker in Londen, 'n muurskilder in Barcelona, 'n taalstudent in Sjanghai, 'n boeknavorser in New York, 'n onderwyser in Taipei en 'n tydskrifredakteur in Kaapstad. Sy is ook 'n redakteur van die storievertelling-publikasie, Molo.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose