Die aarde is ’n eierblou ark

R65.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds 'n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In die nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel egter nie oor bewaringsvraagstukke nie, maar oor die mens se verhouding tot die aarde en die lewende wesens daarop.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose