Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. Rosie ontmoet 'n paar talentvolle vlooie in Daar is vlooie in my bed. Nikkel en Pennie gaan na 'n...
Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel.Die Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet...