Die dood van 'n goeie vrou

R345.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Karsten het die ATKV-prosaprys vir Frats (2008) gewen, die ATKV-prys vir spanningslektuur vir Seisoen van sonde (2010) en albei ATKV-pryse vir Abel se ontwaking (2011). 'n Man van min belang (2013) was naaswenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en wenner van die ATKV-prosaprys. Die verdwyning van Billy Katz is sy mees onlangse roman.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose