Die kuns van katwees (Hardback)

R160.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

"Kom-kom-kom!" miaau 'n eenoog-afbeenkat. " Ek is die berrroemde Kolonel Klou, hoogleraarrr-professorrr-grootkokkedoorrr van die Landelike Universiteit vir indrukwekkende spogkatte! Op die prrrogram vir die week: Maandag, waagmoed en aptyt! Dinsdag, higiene en vryheid..." Kolonel Klou is op sy stukke. Een of ander tyd breek die dag aan waarop alle klein katjies in die wereld hulle ouerhuise moet verlaat om die kuns van katwees te gaan leer. Dis die lot wat klein Hansie Slim een Sondagmiddag in Desember te beurt val. 'n Skreeusnaakse prenteboek oor al die stoute goed wat klein katjies by L.U.I.S. (Landelike Universiteit vir Indrukwekkende Spogkatte) gaan leer voordat hulle in 'n mens se huis kom woon.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose