Van 1981 tot 2014 skryf Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sa??rie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie...
Marieta Nel, 'n voormalige onderwyseres, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die...