Die meisie op die dak

R200.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Cecilia Steyn is 'n skrywer van Orkney in Noord-Wes. Sy is in Welkom in die Vrystaat gebore. Na matriek begin sy n loopbaan in die apteekbedryf waar sy vir baie jare as takadministreerder werk. In 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, probeer sy vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. In 2015 woon sy n ATKV-skryfskool by die NWU by. Cecilia behaal sukses in die jeug-genre met verhale soos, Die Meisie op die dak (Lapa Uitgewers), die Tienerharte Reeks en die #PresiesAnders-Reeks (Human & Rousseau). Haar reeks, Lea Lief (Lapa Uitgewers) is ook gewild vir jonger lesers veral omdat dit n sterk omgewings- en bewaringsfokus het. In 2017 ontvang sy 'n ATKV-Kinderboektoekenning vir Tienerharte 2, Hartedief en in 2018 vir #PresiesAnders, Eksperimente en Eerste Soene.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose