Die Nuwe Vriend (4) : Boek 4

R65.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Andre Trantraal is 'n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van die strokiesprentboeke Stormkaap en Coloureds. Sy strokiesprent-werk, geskryf in beide Kaaps en Engels, het in Beeld, Die Burger, Rapport, Cape Argus, Cape Times verskyn en was in Hamburg, Amsterdam en Kaapstad uitgestal. Sy Engelse vertalings van die Kaapse gedigte van sy broer, Nathan Trantraal, het in 'n uitgawe van die New England Journal verskyn. Hy en sy broer werk gereeld saam en is pioniers in die bevordering van Kaapse Afrikaans.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose