Die ou vrou en die priester en ander verhale

R245.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Van 1981 tot 2014 skryf Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sa??rie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongese bly tussen man en vrou, die verband tussen ma en dogter, die blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word. Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose