Die perfekte brander en ander verhale

R220.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Marieta Nel, 'n voormalige onderwyseres, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef en Skreeu. Adinda Vermaak is een van die bekendste Afrikaanse vakadviseurs en onderwyskenners in die land. Sy is die samesteller van verskeie topverkopertitels wat landwyd voorgeskryf is, soos Rymreise, Versreise, Woordreise, Sweef en Skreeu.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose