Die Rietrotte Lê Laag : Boek 5

R175.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Nerine Ahlers matrikuleer aan die die Hoerskool Menlopark en studeer verder aan die Universiteit van Pretoria, waar sy 'n MA-graad verwerf. As gekwalifiseerde taalonderwyseres gee sy Frans op hoerskool. Nerine en haar man woon in Pretoria. Hulle het twee dogters. Sy skryf ook sketse, kortverhale, tienertoneelstukke en radiodramas. Sy is mal oor lees en skryf, vertaalwerk, stap en hou graag vakansie by die see en in die wildtuin saam met haar gesin. Sy is die skrywer van Onkant en Losprys in Parys en medeskrywer van Liefde is ..., Ek en jy, Weg en die gewilde SSS-reeks wat insluit Selfone, skelms en sjokolade; SMS'e, skurke en spinnekoppe; Sepiesterre, sokkies en skobbejakke; Seesand, sonbrille en smokkelaars; Spoke, speurders en straatkafees; Skaduwees, skatte en skelmstreke en Soene, sonroom en seestrome. Liefde is ... en Selfone, skelms en sjokolade ontvang albei ATKV-Kinderboektoekennings.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose