In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds 'n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In die nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel...
Aangrypende gedigte deur 'n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is 'n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied 'n deurlopende gesprek met 'n wyer wereld - ook insigte in...
Michel Houellebecq (gebore Michel Thomas), wat in 1956 op die Franse eiland Reunion gebore is, is 'n kontroversiele en veelbekroonde Franse romanskrywer en digter. Vir aanhangers herinner sy werk aan...