Die stormwalvis in die winter (Hardback)

R160.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Benji Davies is 'n illustreerder, skrywer en animasieregisseur. The Storm whale is sy debuut kinderboek en het die Oscar's se eerste boekprys in 2014 gewen en was op die kortlys van die Booktrust se toekennings vir beste boek. Sy tweede boek, Grandad's island het die prys AOI Wereld Illustrasietoekennings in 2015 kategorie kinderboeke gewen en het die prys beste kinderboek van die jaar by die Sainsbury se Kinderboektoekennings in 2015 gewen. Hy het animasie studeer en werk aan 'n reeks projekte; van kinderboeke tot geanimeerde kortfilms, musiekvideo's en advertensies.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose