Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geinspireer deur die komponis Camille Saint-Saens se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saens se...
Franciscus is lief vir alle diere en glo in die Goeie. Saam met sy beste vriend Esel reis hy deur die wereld en praat met diere en mense. Sodoende probeer hy om die wereld mooier te maak. Prenteboek...
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60...