Die Uile in Die Stad: Boek 10

R150.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland die Uile in 'n ondergrondse misdaadnetwerk. En wanneer die moeilikheid hulle na 'n verlate mynskag lei, raak dinge eers gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorle?

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose