Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas (Book)

R135.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in 'n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die Amadidas" speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse - die Amasone! Groot, kwaai voels probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voels af te weer ...Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose