Doedinge vir Elke Dag van die Jaar

R120.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Hierdie boek is vir almal. Vir ouers wat hul kinders wil besig hou en weg van skerms, vir oupas en oumas wat saam het hulle kleinkinders pret wil he tydens die vakansie, vir onderwysers wat iets lekkers soek om met hulle klasse te doen - en bowenal is hierdie boek vir kinders wat net eenvoudig iets soek om te doen; Doendinge vir elke dag van die jaar bevat 'n verskeidenheid idees: van kunsprojekte tot speletjies tot eksperimente; idees om alleen te doen of saam met vriende; dinge wat jy enige tyd kan doen of spesifiek voor Kersfees of tydens vakansies; Elke aktiwiteit het 'n boksie om af te merk en 'n plek om die datum waarop die aktiwiteit voltooi is in te vul. Meeste idees kan oor en oor gebruik word!; Die boek is ideaal vir onderwysers om reeds in graad R te begin gebruik.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose