Franciscus en die Diere (Hardback)

R160.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Franciscus is lief vir alle diere en glo in die Goeie. Saam met sy beste vriend Esel reis hy deur die wereld en praat met diere en mense. Sodoende probeer hy om die wereld mooier te maak. Prenteboek met kleurryke tekeninge, gebaseer op die lewe van die heilige Franciscus van Assisi (1181-1226) en 'n ode aan pous Franciscus.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose