Gediggies vir Vrolike Gesiggies

R280.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie, vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wereld. Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en -vaardighede aan te leer. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. CD met 20 musiekopnames word ingesluit.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose