Goue Lint-Stories: Die Mooiste Avontuurverhale (Hardback)

R245.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

In hierdie wonderlike boek met pragtige illustrasies word kinders bekendgestel aan klassieke avontuurverhale, soos Om die wereld in 80 dae, Robinson Crusoe, Lancelot se avonture, Gulliver en die Lulliputers, White Fang, Die drie musketiers, Tarzan, Skateiland, Reis na die middel van die aarde, Tom Sawyer en Huckleberry Finn en Sandokan, die tier van Maleisie. Hierdie boek is perfek vir voorlees asook selflees! Hierdie boek moet op elke Kersfeeslys en kind se boekrak wees!

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose