Lank lank gelede het Kaggen ook die son gemaak. Die son was toe nog 'n man wat sy lig helder geskyn het. Hy raak toe gulsig en steek die son in sy armholte en gaan kruip in 'n grot weg. Hoe sal die...
Constant van der Merwe is in Port Elizabeth gebore en studeer sielkunde en teologie in Port Elizabeth en Stellenbosch Universiteit. Hy begin sy loopbaan as kapelaan in die vloot, werk as regisseur...
Hierdie keer is Kwaaikofski in die platteland, maar dit is alles behalwe 'n vakansie! Die dorpie waar hy gaan kuier het 'n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy 'n vreemde, blou...