De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al die afgelope sewe jaar by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabie. Kleinnmond is sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gepubliseer...
Simon is 'n wereldreisiger, vertroud met die reels van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe...