De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al die afgelope sewe jaar by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabie. Kleinnmond is sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gepubliseer...
Die reeks is geskryf en geillustreer deur die skrywer wat die reeks 'n unieke gevoel gee; Die boeke is baie bekostigbaar en die hele reeks kan saam gekoop word; Die boeke bevat inligting oor...
Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. 'n Familie...