Die tema is relevant: Wat doen 'n mens wanneer jy sestig is en jou huwelik is morsdood?
Die helende krag van susterskap wat vroue help om met hulle unieke probleme huis te hou.
Lesers kan met...
Antjie Krog is 'n internasionaal bekroonde skrywer. Sy ontvang in 2017 vir die tweede maal die Hertzogprys vir poesie, die keer vir Mede-wete. In Engels verskyn dit as Synapse, vertaal deur Karen...
Lente Swift is 'n ma van twee en 'n toegelate prokureur met 'n graad in sielkunde. Sy is 'n stigterslid van Die Naguilklub. Sy en haar gesin woon in Durbanville.,Suzanne Smit is 'n ma, 'n toegelate...