Deon Meyer is voltyds skrywer en woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in twaalf romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13...
Zelda Bezuidenhout is 'n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes, Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019...
Betsie se pa is 'n roomysmaker wat die lekkerste roomys op aarde maak en haar ma is 'n meermin. Sy droom daarvan om Meneer Tier en sy sirkus te ontmoet - totdat hy eendag opdaag en hulle op 'n...