Is dit al? (Hardback)

R64.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

"My fiets het altyd pap bande gehad." "Bande? Bande? Jy was gelukkig. My fiets het nie eens bande gehad nie. Ek het op 'n fiets met houtwiele gery. En die saal was altyd 'n bietjie los." "Is dit al? My fiets het vierkantige houtwiele gehad, geen saal nie en slegs een pedaal." Dirk kuier by sy oupas, maar hy moet steeds skool toe gaan. Daarom het sy oupas vir hom 'n fiets aanmekaargesit. As Dirk versigtig uitwys dat die fiets 'n bietjie lendelam is, begin die oupas grootpraat oor die teespoed wat hulle moes trotseer om betyds by die skool uit te kom. 'n Skreeusnaakse verhaal!

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose