Michel Houellebecq (gebore Michel Thomas), wat in 1956 op die Franse eiland Reunion gebore is, is 'n kontroversiele en veelbekroonde Franse romanskrywer en digter. Vir aanhangers herinner sy werk aan...
Keur 17 is ’n versameling van drie verhale: Verwonde jare, Môre lê ver en Die meisie van Klaradynstraat. In Verwonde jare stort Daniël Pohl se wêreld in duie ná ’n nuusberig van ’n man wat met ’n...
Eiland in die sonIn Eiland in die son moet Willemien in 'n tropiese oerwoud oorleef terwyl sy wonder waar haar verloofde homself bevind.Señor die seerowerAndrea Smit ontmoet 'n aantreklike...
En die klippe sal uitroepVerworpe silwerDie uurglas loop leegIn En die klippe sal uitroep is Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, nie beïndruk met Emile de Jongh se sjarme nie.Hoekom wou...