Krap uit die see

R63.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Fourie Botha word groot in Bethal op die Hoeveld en op Nietverdiend in die Marico-Bosveld. Aan die Universiteit van Pretoria studeer hy Uitgewerswese en Engels en gee vir 'n paar jaar opvoedkundige boeke uit. In 2008 voltooi hy 'n meestersgraad in Engelse letterkunde en skryf daarna by die Universiteit van Kaapstad in vir 'n meestersgraad in Kreatiewe Skryfwerk onder Joan Hambidge. Sedert 2008 werk hy as redakteur van die Umuzi drukmerk by die uitgewershuis Penguin Random House in Kaapstad. Sy gedigte word opgeneem in die versamelbundel "Nuwe stemme 4", waarna hy debuteer met die digbundel "Donkerkamer" in 2011.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose