Ons Klein En Silwerige Planeet : Afrikaanse, Nederlandse En Vlaamse Gedigte Oor Die Omgewing (Book)

R375.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n modeverskynsel geword. Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die "groen gesprek" as 'n belangrike groeipunt beskou word.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Van Schaik
View AllClose