Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)

R160.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Janie Oosthuysen is die skrywer van verskeie kinderboeke soos die Ouma Hester en Grandma Duckitt-reekse, Juffrou Luisenbosch en die breinwassers, Professor Eksperimento se verskriklike formules, Sersant Spochter se ongelooflike leuenverklikker, e.a. Sy is die wenner van die S. A. Akademie vir Wetenskap en Kuns se vertaalprys vir die eerste 5 Harry Potter-boeke in Afrikaans. Sy het ook vier van die verhale in die Narnia-reeks vertaal, asook die eerste in die Artemis Fowl-reeks. Janie het 'n aanlyn-afstand kursus, Skryfgeheime, wat oor twaalf maande en tien modules strek. Hierin deel sy haar kennis en ervaring oor die skryf van kinder-en-jeugboeke. Dis prettig, prakties en professioneel.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose