Counting rhinos, an airship with heat-seeking sensors and a mechanical arm . . . Tian and Lisa is in the Kruger park with granny Hester, collecting elephant dung with her zeppelin, the Arnosterfant...
Die Dreadnought is reg vir aksie, ouma Hester se harnaspakke is gelaai met plofbare verrassings en haar yskas kreun onder die smulgoed! Maar wat gaan sy in Kanada maak en nogals by PESBEHEER, PILLE...
Janie Oosthuysen is die skrywer van verskeie kinderboeke soos die Ouma Hester en Grandma Duckitt-reekse, Juffrou Luisenbosch en die breinwassers, Professor Eksperimento se verskriklike formules,...
"Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot!" roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem - die grootse moeilikheidmaker op...