Retoervloot : Kaapstad en die VOC in 1713 (Hardback)

R375.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek - die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose