Rooiborsduif : Gedigte Oor die Liefde

R360.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

'n Oorsig van Breytenbach se digkuns is 'n voelvlug oor die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal geherdefinieer het. Die gedigte is chronologies gerangskik volgens die digter se lewensgang: jongmenslewe in Kaapstad, Parys, bannelingskap weens sy huwelik, terugkeer en tronkstraf, die buiteland.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose