Skepelinge: Aanloop tot 'n roman

R450.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Karel Schoeman word beskou as een van die grootste literere geeste ooit in Afrikaans. Gedurende sy leeftyd het meer as 30 romans en ook tientalle geskiedkundige en outobiografiese werke uit sy pen verskyn. In 1998 ontvang hy die Orde van Ikhamanga. Sy romans verskyn ook in Nederland, die VSA en Frankryk. Schoeman is oorlede op 1 Mei 2017.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose