P.P. Fourie is gebore in die Vrystaat en het skoolgegaan in Clarens, Bloemfontein, en Oudtshoorn. Tans woon hy op Wellington. Sy kortverhale het al verskyn in Tydskrif vir Letterkunde, Scrutiny2, New...
Helena Hugo is in Greytown gebore as 'n NG predikantsdogter en word groot op Warrenton. Sy het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf en vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale...
Annabel Allers is in Pretoria gebore. Sy studeer tans BA Multimedia Studies: Multimedia in Digitale Visuele Kuns aan UNISA. In haar vrye tyd dagdroom Annabel, skryf sy stories en doen enige kreatiewe...
Adele se van Brand, Venter se jongste boek: "Die skrywer bied geen maklike oplossings nie en spaar ook nie die leser se emosies nie. Die roman is 'n donker, maar briljante uitbeelding van dit wat in...