Adriaan is 'n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is 'n ander storie! H's eintlik 'n speurhond,'n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem...
In hierdie sesde avontuur is Adriaan en Willem nader aan eie bodem aan die werk: in Nambie moet hulle 'n bende diamantsmokkelaars help vasvat. Maar hier moet hulle met 'n ander betroemde speurhond...
Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en 'n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat 'n besondere band met sy jonger sussie...
Vir Willem van Vuuren is sy eerste jaar op hoerskool eerder 'n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Daar is die vreemde kinders in die kunsklas, die rugbyspan waarin probeer vasbyt,...