Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 15 Leesboek: Waar is Lisa? : Vlak 2: Boek 15 : Grade 1

R41.00

Secure payment options

Description

"Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal."

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Pearson Holdings South Africa (PHSA)
View AllClose