Al die lieflike dade

R235.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Die poesie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naude se digkuns by uitstek gestalte gee. Die poesie is 'n ander manier van kyk - die metafoor laat jou iets deur die lens van iets anders sien, en so word die wereld nuut, iets wat van voor af ontdek moet word.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
NB Uitgewers
View AllClose