Die leeu, die heks en die klerekas

* Read Our FAQ Here

UPC:
623647366
  • Die leeu, die heks en die klerekas
  • Die leeu, die heks en die klerekas
R180.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Clive Staples Lewis (1898-1963) was een van die intellektuele reuse van die twintigste eeu - en waarskynlik een van die grootste skrywers van sy tyd. Die meer as dertig boeke wat uit Lewis se pen verskyn het spreek tot 'n wye en uiteenlopende gehoor, en bly selfs 'n halfeeu na sy dood jaarliks nuwe lesers werf. Die kronieke van Narnia - waarvaan tot op hede meer as 1 miljoen kopiee wereldwyd verkoop is - is een van sy gewildste en mees gerekende werke.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books