Clive Staples Lewis (1898-1963) was een van die intellektuele reuse van die twintigste eeu - en waarskynlik een van die grootste skrywers van sy tyd. Die meer as dertig boeke wat uit Lewis se pen...
Die verskil tussen Arboreta en al die ander hekse in die wereld is dat sy nie 'n bose of nare heks is nie: Sy het nie moesies of 'n haakneus nie en vang ook nie kindertjies om in haar swart pot te...
Annemarie van Haeringen ontvang in 2000 die Nederlandse Gouden Penseel-toekenning vir hierdie boek - 'n eer wat haar ook met Malmok (1999) en Beer is op Vlinder (2005) te beurt geval het. Ander...
Snurke hou nie van besoekers nie. Snurke deel nie sop nie. En snurke gaan beslis nie op ekspedisies nie! Een aand is daar egter 'n klop aan die snurk se deur ... en wat daarna gebeur, oortref sy...
Franciscus is lief vir alle diere en glo in die Goeie. Saam met sy beste vriend Esel reis hy deur die wereld en praat met diere en mense. Sodoende probeer hy om die wereld mooier te maak. Prenteboek...