Asterix En Die Feesmaaltyd

* Read Our FAQ Here

55% OFF
Now: R122.00
Was: R273.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in 'n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ’n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan ’n weddenskap aan dat hy en Obelix die ganse Gallie sal toer en delikatessen uit dorpe sal saambring as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books