Die Swart Eiland

* Read Our FAQ Here

55% OFF
  • Die Swart Eiland
  • Die Swart Eiland
Now: R107.00
Was: R237.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

In Die swart eiland wil Kuifie help toe hy ’n vliegtuigie ’n noodlanding sien doen in die Belgiese platteland, maar die vlieënier skiet op hom. Hy vind uit dat die vliegtuig daarna in Engeland neergestort het en gaan stel ondersoek in. Sy ondersoek neem hom na ’n eiland in Skotland, waar daar baie vreemde dinge aan die gang is.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books