Dit Het Alles Begin by 'n Hond

* Read Our FAQ Here

UPC:
629606783
45% OFF
Now: R195.00
Was: R355.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Annelie Ferreira het in Bellville en Durbanville grootgeword, maar deesdae pendel sy tussen die Kaap en Engeland. Sy het aan die Hoerskool Bellville gematrikuleer, en 'n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, asook 'n Nagraadse Diploma in Vertaalkunde. Sy is welbekend as die skrywer van 'n aantal gewilde tienerboeke. In 2012 wen sy die Sanlamprys vir Jeuglektuur vir haar eerste jeugboek, Tot siens, koning Arthur. Hierdie boek wen ook die M.E.R.-prys vir Jeuglektuur. In 2013 verskyn Dit vat guts, Maar Tintin in Tibet en 'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie. In 2014 wen sy weer die Sanlamprys vir Jeuglektuur vir Chuck Norris kan deel deur nul.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose