Geen Engel Nie

* Read Our FAQ Here

UPC:
9781485904120
58% OFF
Now: R221.00
Was: R528.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description


Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel. "Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball," lag die een. "Ek scheme die Randfontein cat is nie te bad nie."

Omdat ek 'n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet Johnny nie. Na 'n lewe in die skadus neem 'n man stelling in, rewolwer in die hand, om sy allerlaaste misdaad te pleeg.

Terwyl hy in 'n donker sitkamer wag, loop sy herinneringe wye draaie_ na harde grootwordjare in Randfontein en Germiston se strate, waar selfs jou eie familie jou kon bloedmond slaan. Hy onthou die Suid-Afrika waarin hy opgegroei het_ die Castle Lager en Lucky Strikes agter skoolpawiljoene, die seuns met aanvalsgewere op die grens.

Vir 'n hierjy soos hy was sy pad reeds vroeg uitgemeet_ hoetroustelle steel, baie Klipdrift, verbeteringskool, daarna die army. En toe sluk Sunnyside se nagklubs en onderwereld hom in. In Andre Kruger se aangrypende roman oor familie, verraad en wraak - geskryf in die taal van die straat en die tyd - voer een man 'n uiterste stryd teen sy lotsbestemming.

Dimensions :
Format :
Age Group : Adult
Page Numbers :

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Fiction Books/Fiction/Fiction - Modern New Arrivals Best Sellers