Idees Geskenke

* Read Our FAQ Here

UPC:
9780798159784
70% OFF
Now: R126.00
Was: R422.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description


Min dinge kom by ’n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai is dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Die boek is ’n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so ’n geskenk is, of dit nou vir ’n verjaardag, Kersfees, mylpaaldag of ander spesiale geleentheid is. Al die projekte is bekostigbaar en word maklik en duidelik, stap vir stap uiteengesit. Of jy ’n bakker of handwerker is of eerder ’n slag met naald en gare het, hier is oorgenoeg idees om jou vir ’n lang tyd besig te hou en die perfekte geskenk vir al jou geliefdes te vind.


Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books New Arrivals Best Sellers